Skip to main content
TuisMoadim Media


Daar is 'n bestemde tyd vir alles

  • Tuis
  • Kontak ons
  • Omtrent ons
  • Sending
  • Ondersteun

Die Messias is gebore - op die Bestemde Tyd

Woord word Vlees

  • Lees meer about Die Messias is gebore - op die Bestemde Tyd
  • Log in to post comments

Lam van God: 'n Bybelse Pasga-Nagmaal

Pasgalam

Die interaktiewe verhaal (“Haggadah” in Hebreeus) in hierdie artikel is gebaseer op die Pasga-maaltyd van Jeshua en sy dissipels.     

Dit bevat die basiese kern-elemente van ‘n Bybelse Pasgaviering, om die leser in staat te stel om ‘n beter begrip te hê van die gebeure tydens die laaste avondmaal van Jeshua saam met sy dissipels.

Etikette

Pasga
Paasfees
Seder
Haggadah
  • Lees meer about Lam van God: 'n Bybelse Pasga-Nagmaal
  • Log in to post comments

Vrede vir julle! 'n Huis wat geseënd is.

En in watter stad of dorp julle ook al mag ingaan, ondersoek wie daarin waardig is, en bly daar totdat julle vertrek. En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! Bly dan in daardie selfde huis en eet en drink wat hulle voorsien, want die arbeider is sy loon werd. Moenie van huis tot huis gaan nie (Mat 10:11+12, Luk 10:5+7).

  • Lees meer about Vrede vir julle! 'n Huis wat geseënd is.
  • Log in to post comments
Subscribe

Search

  • Afrikaans
  • English

Die Sterboodskappers 
Verkondigers van tye en tekens

Moadim Media skakel 220x71

epos.JPG
Teken in op epos nuusbrief


Tweets by MoadimMedia

User login

  • Reset your password

User menu

  • Teken in

Afrikaans / English

Footer menu

  • © Moadim Messiaanse Sending: Onderhewig aan Terme en Voorwaardes