Ons Sending: Bedieninge

  • Woordbediening: Lerings en Bybelstudies vanuit ‘n Bybelse perspektief.

    Die meeste van my lerings is geskrewe, maar ek is ook beskikbaar om besprekings van spesifieke onderwerpe te doen in groepe.
     

  • Ekstra-Bybelse navorsing (wetenskap en geskiedenis):
    Verdedig die betroubaarheid en waarheid van God se Woord (apologeties) (ook "Powerpoint" aanbiedings)
     

  • Kuber uitreik: Evangelisasie en Woordbediening op sosial media.